Elandré - Dag & Nag

Official Music video for "Dag & Nag" by Elandré.

Download or stream here - https://selectmusiek.lnk.to/CJH9wI2j

Follow Elandré op Social Media:
Facebook - https://www.facebook.com/elandreofficial/
Instagram - https://www.instagram.com/elandre_official/
Twitter - https://twitter.com/ElandreSchwartz

Production: Writer, Producer & Director: Elandré
Co- Producer: Chrizaan Neethling
Principle Cinematography: Shaunté Schaup, Chrizaan Neethling, Ernich Matthysen
Editing: Chrizaan Neethling, Elandré
Music Production: Dirk Van Niekerk & Elandré

Elandré - Dag & Nag Lyrics

Lila, laventel, liefde
Luister na my, die ergste is verby
Skielik kom die son op, vir net jou en my
Dis goed om so te voel, soos jy my laat voel

Want in die dag en nag
Ek's aan die wag 
Vir meer van jou, jou lyf, en oh
Ek dink ek dink aan trou
Kyk hoe gee ek gou my alles vir jou
Kyk hoe gee ek gou my alles vir jou
Kyk hoe gee ek gou my alles vir jou

Wie weet waarheen die wind waai, die seesand bly sit, ek sien jou in dit
Jy't soos met daai skulpies, my hart nogsteeds beet
Gesê ek moet weet jy’s nooit verkeerd
Behalwe daai keer, ek moes dit net sê: ek was op die ou end, net wat jy wil hê 

Want in die dag en nag, 
Jy’s aan die wag 
Vir meer van my, my lyf, en oh
Jy dink jy dink aan trou
Kyk hoe gee ek gou my alles vir jou
Ongeag jy sê dit sag, belowe sonder om te lag
Jy kan my maar vertrou
Kyk hoe gee ek gou my alles vir jou
Kyk hoe gee ek gou my alles vir jou

Jy vat verligting in al hierdie rigtings verby
Oggend tot aand, en elke dag van die maand, vat my
Ek gee dit weg, sonder geveg, kan ons saam hierdie brander ry?

Want in die dag en nag
Ek's aan die wag 
Vir meer van jou, jou lyf, en oh
Ek dink ek dink aan trou
Kyk hoe gee ek gou my alles vir jou
Ongeag jy sê dit sag, belowe sonder om te lag
Jy kan my maar vertrou
Kyk hoe gee ek gou my alles vir jou

Want in die dag en nag
Jy's aan die wag 
Vir meer van my, my lyf, en oh
Jy dink jy dink aan trou
Kyk hoe gee ek gou my alles vir jou
Ongeag jy sê dit sag, belowe sonder om te lag

Music video by Elandré performing Dag & Nag. (C) 2020 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd - Select Music, a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd

http://vevo.ly/GPUmSP
#Elandre #DagEnNag

Comments

  • ×