Leah - Move Aan

'Move Aan' nou besikbaar: https://Leah.lnk.to/MoveAan

Volg My:

https://www.instagram.com/leahmusieksa
https://www.facebook.com/LeahMusiekSA/
https://twitter.com/LeahMusiekSA

Lirieke:

Die karre word gepak
Die manne vat hout en ‘n vleisbak
Ek maak paptert en braaibroodjies
Ons is oppad
Die vuurtjie word gepak
Ons gaan kuier tot die son sak
Gooi ‘n ietsie op die mense wat ons mis
Saam met die mense wat saak maak

Hulle sê die liefde is nie ‘n gevoel nie
Oh maar dit wat ek nou voel het ek so lief

Die kuier sit die move aan, move aan
Soos die die JBL blêr
Lê môre nog ver
Sit jou move aan, move saam
Die kuier sit die move aan, move aan
As ons two step oppie stoep
En dinge loop oop
Sit ek my move aan, move saam
So kom en sit jou move aan, move saam
Ja, kom en sit jou move aan

Wat gaan ons aantrek?
Na die braai van die eeu
Sommer kortbroek en plakke
Eks kort op jou hakke
Wees wakker
So skink vir ons ‘n glasie
En kom ons vier hierdie nasie
Op die hier en die nou
Vanaand sal ons onthou
Vir die boeke

Hulle sê die liefde is nie ‘n gevoel nie
Oh maar dit wat ek nou voel het ek so life

Die kuier sit die move aan, move aan
Soos die die JBL blêr
Lê môre nog ver
Sit jou move aan, move saam
Die kuier sit die move aan, move aan
As ons two step oppie stoep
En dinge loop oop
Sit ek my move aan, move saam
So kom en sit jou move aan, move saam
Ja, kom en sit jou move aan

Dit voel alweer soos skaap tjop, lekker pot, gatskop, opskop
Voel hoe vat die aand jou
Dit voel alweer soos vastrap, mieliepap, Klipwerf, in my erf
Voel hoe vat die aand jou
Voel hoe vat die aand jou

Die kuier sit die move aan, move aan
Soos die die JBL blêr
Lê môre nog ver
Sit jou move aan, move saam

Die kuier sit die move aan, move aan
Soos die die JBL blêr
Lê môre nog ver
Sit jou move aan, move saam
Die kuier sit die move aan, move aan
As ons two step oppie stoep
En dinge loop oop
Sit ek my move aan, move saam
So kom en sit jou move aan, move saam
Ja, kom en sit jou move aan

#Leah #MoveAan

Music video by Leah performing Move Aan. © 2021 Universal Music (Pty) Ltd South Africa

http://vevo.ly/WlYrul

Comments

  • ×