#Elandre #SKUD
SKUD - Elandré (Official Music Video)
Follow Elandré on Social Media:
Facebook - / @elandreofficial
Instagram - / @elandre_official
TikTok - / @elandre_official
Website - / www.elandremusiek.co.za
Songwriter + Singer: Elandré
Song Production: Dee Graaff Productions + Elandré
Video Production: Christian Wolf Visuals + Ateljee Produksies + Chrizaan Neethling Promosies
DP/Director: Christian Wolf
Co-Director: Elandré
Elandré Assistant: Chrizaan Neethling + Ernich Matthysen
Camera Assistant: Wilhelm van der Westhuizen
Gaffer: Nicholis Brown
Bestboy: Thato Ramoshaba
Location: Heartfeld Arena + Wework Rosebank
Choreographer: Liam Anthony
Dancers from Tailormade Group:
Lisa Boys
Romy Jo Swales
Tsebang Sipambo
Catarina Pinheiro
Sithabiso Mthethwa
Euhardly Hartzenberg
Sechaba Tloubatla
Hulisani Chief Netshiavha
SKUD - Lyrics
Elke liewe aand tot laat
Droom ek oor dieselfde straat, ek kortsluit
Kort ek terapie of net ’n aand uit?
Ek, bly bietjie besig, totaal afwesig, wat’s die tyd?
Want ek wil skud, ek wil rustig raak
Ek wil die meeste van die maanlig maak
So skud, in woord en daad
Raak laf tot laat my maat
Sit jou hande in die lug
Teken sirkels met jou rug, komaan skud
Ek’s nou lus vir dans
Ek raak ’n ondier saans, so skud
Skud, skud, skud, skud, skud
Sit jou lyf in dit
Skud, skud, skud, skud, skud
Sit jou lyf in dit
Skud, Ek wil rustig raak
Ek wil die meeste van die maanlig maak
So skud, in woord en daad
Raak laf tot laat my maat
Sit jou hande in die lug
Teken sirkels met jou rug, komaan skud
Ek’s nou lus vir dans
Ek raak ’n ondier saans, so skud
So, bring die water
Laat leef daai lyf
Jy lyk so professioneel vir die bedryf
Hoor jy soek ’n sakeman met ’n perd en ’n paleis
Ek wil net knoop-losmaak so lank gesit by die huis
Skud, ek wil rustig raak
Ek wil die meeste van die maanlig maak
So skud, in woord en daad
Raak laf tot laat my maat
Sit jou hande in die lug
Teken sirkels met jou rug, komaan skud
Ek’s nou lus vir dans
Ek raak ’n ondier saans, so skud
Okay, okay, okay
Daarsy, daarsy
Okay, okay, okay
Daarsy, daarsy, daarsy
Skud jou hare, skud jou lyf, maak dit jou nuwe gunsteling tydbedryf
Skud jou hare, skud jou lyf, maak dit jou nuwe gunsteling tydbedryf
Skud jou hare, skud jou lyf,
Skud jou hare, skud jou lyf,
Skud jou lyf,
Skud jou lyf
Skud
Skud
Skud
Skud
Skud
Sit jou hande in die lug
Teken sirkels met jou rug, komaan skud
Ek’s nou lus vir dans
Ek raak ’n ondier saans, so skud
Skud, sit jou lyf in dit
Skud, ek wil rustig raak
Ek wil die meeste van die maanlig maak
So skud, in woord en daad
Raak laf tot laat my maat
Sit jou hande in die lug
Teken sirkels met jou rug, komaan skud
Ek’s nou lus vir dans
Ek raak ’n ondier saans, so skud
(C) (P) Elandré Musiek Pty Ltd
#Elandre #SKUD
Comments