Francois van Coke | Ons het gewen (Official)

Luister na 'Ons het gewen' hier: http://bit.ly/onshetgewenSONG

ek het betaal vir my sondes
ek het al foute gemaak
ek was paar keer om die blok
soos die stoomtrein rol
jaag die beker
jaag die son
hardloop die hele tyd
op soek na moeilikheid
ons lok die duiwel uit
breek my bene vir die land
kyk hoe alles brand
soek die waarheid
soek daai goud
ongeslypte diamant

ons het gewen
ons is nog lewendig
die pad was donker en stowwerig
kyk na ons
ons kom altyd terug
staan soos ’n champ
maar ek voel soos ’n kind

jy moet veg vir wat reg is
vir wat die moeite werd is
ek beweeg soos ’n tier
oorgelaai en teen die muur
teiken in my visier
elke man vir homself
alles pomp
alles pyn
as die vrees en
al die stemme
in my kop in verdwyn
en my longe brand
sien die vyand in die spieël
ongeslypte diamant

Video credits:
Director, camera & edit - Johannes Pieter Nel
Drone operator - Johan Cronje
Special thanks to Madfit MMA & Boxop
My corner - Matt Leisching & Tian Fick

Song credits:
Francois van Coke: Vocals
Guitar & Bass: Fred den Hartog
Guitar & Vocals: Jedd Kossew
Drums: Sheldon Yoko
Gang vocals: Francois, Hunter, Jedd & Fred
Recorded at Sunset Studios by Jürgen von Wechmar
Mixed by Taylor Soundworks by Dane Taylor
Produced by Fred den Hartog
Mastered at TL Mastering by Tim Lengfeld
Written by Francois van Coke, Hunter Kennedy & Fred den Hartog

Comments

  • ×