Ivan Roux - Wegdrink (Lirieke video)

Gaan luister of koop 'Wegdrink' hier - https://IvanRoux.lnk.to/OpsoekNaLiefdeMB

Facebook - https://www.facebook.com/IvanRouxOfficial
Instagram - https://www.instagram.com/ivanroux_/
TikTok - https://www.tiktok.com/@ivanrouxsa

_______________________________________________________________
Lirieke:

Jy’s die storie wat ek nooit weer oor sal lees nie
En die liedjie wat ek altyd sagter draai
Jy’s die album in die boekrak wat ek agter weg sal steek
Maar nooit verbrand nie, ek wil maar ek kan nie

Jy’t so vining aanbeweeg jy lyk gelukkig
Net soos ons aan die begin was ek en jy
Noem jy hom die selfde noem naam wat so lank net myne was
Ek weet ek moenie, dit aanhou doen nie

Ek wens ek kon jou weghoop
As ek jou iewers sien
Wens ek kon jou weg dink
Of jou miskyk miskien
Wens ek kon jou vergeet, jy weet
Ek het beter verdien
Sal maar nog net een skink en ‘n glas op jou klink
Tot ek jou weer wegdrink

Jy was als wat vir my reg was op die oomblik
Maar verkeerd ook op die selfde tyd gewees
Ek het so hard vasgehou aan daardie lyf, aan daardie hart
Wou nie laat gaan nie, sal nooit verstaan nie


Ek wens ek kon jou weghoop
As ek jou iewers sien
Wens ek kon jou weg dink
Of jou miskyk miskien
Wens ek kon jou vergeet, jy weet
Ek het beter verdien
Sal maar nog net een skink en ‘n glas op jou klink
Tot ek jou weer wegdrink

Oe ek onthou al daai kyke van jou
Lyk die selfde as wat ek onthou
Ek onthou al daai kyke van jou

Maar Ek wens ek kon jou weghoop
Soos ek jou nou hier sien
Wens ek kon jou weg dink
Of jou miskyk miskien
Wens ek kon jou vergeet, jy weet
Ek het beter verdien
Sal maar nog net een skink en ‘n glas op jou klink
Tot ek jou weer wegdrink
As ek jou iewers sien
Wens ek kon jou weg dink
Of jou miskyk miskien
Wens ek kon jou vergeet, jy weet
Ek het beter verdien
Sal maar nog net een skink en ‘n glas op jou klink
Tot ek jou weer wegdrink

Comments

  • ×