Maandag 14 April Steve se STOOM

Ek STOOM oor Ernst Roets, Bles Bridges, Agter Elke Man, Shabir Sheik en so 'n dom-soos-grond poppie op Tik Tok. En boeke.

Ernst Roets en Ben Shapiro
https://youtu.be/vmGsxVnb3Lo?si=Y83wCKXzhas5qNmt
*
Oor Toekomsvonk se plasie; die adres vir jou surplus jagbuit en vleisskenkings en aflewerings is De Goede Hoop Boerdery, Plot 66, Pad 4, Rietfontein, Hartbeespoort. Jy kan ook vir Englie op WhatsApp 074-273 6463 kontak of skakel ons kantore by nr 012 881-1755. Dankie.
*
Ek is die 17de in Pretoria by die 10th Floor Summit, te Menlyn.
Die 19de is ek by die Vleifees in WAKKERSTROOM, Oos-Vrystaat.
En die 20ste by Die Stalle Lukzet in HENTIESBAAI. Namibië ...ek's oppad.

Comments

  • ×