Brendan Peyper - Dik en Dun

Gevleg in vlees
Gebind in bloed
Kyk ek en jy mekaar in die oë

Man tot man
Woord en daad
Respek vir ‘n broer met ‘n ruggraat

Net die Here weet
In lag en leed
En in bloed en sweet
Sal ons oorleef

Deur dik en dun my ou maat
Deur yster en plaat
Deur die goed en die kwaad
Tot die einde

Deur dik en dun my ou maat
Deur yster en plaat
Sy aan sy ek en jy
Tot die eindе
Sy aan sy ek en jy
Tot die еinde

Jy ken my hart
Jy praat my taal
Jy weet wat ek sê sonder woorde
As tot as
Stof tot stof
Wat ek agter laat is in jou hande

Net die Here weet
In lag en leed
En in bloed en sweet
Sal ons oorleef

Deur dik en dun my ou maat
Deur yster en plaat
Deur die goed en die kwaad
Tot die einde

Deur dik en dun my ou maat
Deur yster en plaat
Sy aan sy, ek en jy
Tot die einde
Sy aan sy ek en jy
Tot die einde

Net die Here weet
In lag en leed
En in bloed en sweet

Net die Here weet
In lag en leed
En in bloed en sweet
Sal ons oorleef
Deur dik en dun my ou maat
Deur yster en plaat
Deur die goed en die kwaad
Tot die einde

Deur dik en dun my ou maat
Deur yster en plaat
Sy aan sy ek en jy
Tot die einde
Sy aan sy ek en jy
Tot die einde

Comments

  • ×