Francois van Coke & Tasché | As ek weg is

Luister 'As ek weg is' hier - https://ffm.to/asekwegis

‘n wilde wêreld
‘n wilde land
‘n wilde taal wat my wilde vriende praat
hoe kosbaar die lewe
hoe fucked-up die dood
hoe per ongeluk ons gebore word

ek gaan jou mis as ek weg is
en die swembad sal my roep
die voordeur sal homself sluit
jy alleen in die gang
soos die eerste keer
skaam deur die voorportaal

ek gaan jou mis as ek weg is
en die braaiplek sal my onthou
die garage sal self toegaan
die wind word nou aircon
sing as jy nog kan
voor dit te laat is

voel as jy wen
voel as jy verloor
voel tot hul jou stem oor die heelal hoor
speel vir dié wat jou lief
speel vir dié wat haat
speel tot jy nie meer kan praat

saam in die verkeer
saam op hierdie bal
sweef deur die atmosfeer
deur die loop van ‘n geweer
ons hardloop in sirkels rond
hardloop weg
rond en bont
bang, moeg en deurmekaar
wees net goed vir mekaar
voor dit te laat is

Video credits:
Lourens van Rensburg – Executive Producer
Jozua Malherbe – Director
Damiane van Reenen – DOP & Editor
Armin van Antwerpen – 2nd Cam Operator
Isabel-Marié Weerheim - Production Manager
Luke van Rensburg – Focus Puller
Bule Ndaba – Loader
Armin van Antwerpen – Grip
Marcel Gouws - Gaffer
Jessica Weyer-Henderson – DT & Art Director
Charnie Piater – MUA
Isabel-Marie Weerheim – Catering and Craft Service
Damiane van Reenen – Editor
Jarryd du Plessis – Final Grade

Song Credits:
Francois van Coke: Vocals
Tasché: Vocals
Richard Onraet: Guitar, bass, piano, vocals & percussion
Anjulie Vos: Cello
Pierre de la Porte: Drums
Produced by Richard Onraet
Recorded by Richard Onraet at Van Coke Studios
Mixed by Dane Taylor
Mastered by Rogan Kelsey
Written by Francois van Coke, Richard Onraet & Tasché

Special thanks to Gerrit Engelbrecht & Clarisse Coetzee

Comments

  • ×