Steve's Monday Chat: 20 May 2024

Ek praat oor Devon, oor watter sterreteken die moeilikste mense is, oor Douglas Murray en Jordan Peterson en oor slimfone vir kinders, die ANC wat roekelose wette roekeloos deurjaag, oor die vraag: wat is GENOCIDE dan en hoekom jy nie hongerstakings moet waag as jy 'n hongerige student is nie.
*
Die ANC, die regerende party wat vir ons Life Esidimeni en 'n 30% slaagsyfer gebring het, bied ons nou Nasionale Gesondheids Versekering en Bela. Ek sweer. En mense stem vir hulle.

Steve Hofmeyr on iTunes : http://bit.ly/SteveHofmeyr

Volg vir Steve op
Facebook : http://www.facebook.com/Steve.Hofmeyr
Twitter : http://www.twitter.com/Steve_Hofmeyr
WWW : http://www://www.SteveHofmeyr.co.za
Google+ : http://bit.ly/SteveGooglePlus

Comments

  • ×