Francois van Coke & Vriende 2023 | Aftermovie

Hierdie jaar was daar 'n Pretoria en Kaapstad show.
Baie dankie aan almal wat by #FVCenvriende2023 in was.

Ons maak weer so in 2024!

'n Massiewe groot dankie aan Amp Events + team, Valkie van Coke + team, Die Gevaar, Tasché, Jack Parow, Die Heuwels Fantasties, Elandré, Early B, Van Coke Kartel, Fokofpolisiekar, Hunter Kennedy, Van Pletzen, Spoegwolf, Zaan Sonnekus, Loufi, Biggy en Neon Dreams Julle is die beste!

Dan ook dankie aan Flying Fish, Jacaranda FM, Lift Airline en Bok Radio vir die ondersteuning!

Video by Richard 'Flare' Hughes & Paul Michael Charles

Comments

  • ×