Elandré - Hand Aan Hand (Official Music Video)

Official Music Video for "Hand Aan Hand" by Elandré.
Download or stream hier - https://selectmusiek.lnk.to/HandAanHand

Follow Elandré op Social Media:
Facebook - https://www.facebook.com/elandreofficial/
Instagram - https://www.instagram.com/elandre_official/
Twitter - https://twitter.com/ElandreSchwartz
Select Website - https://selectmusiek.co.za/elandre/

Production: Brickwolf Creatives
Directors: Christian Wolf en Elandré Schwartz
Dankie aan: Shaunté Schaup, Ernich Matthysen en Chrizaan Neethling vir die bystand.
Spesiale dank aan: Thornhill Hotel se bestuur en Shaun van The Photofactory.

Hand Aan Hand - Lirieke

Soms is jy naby, soms ver van my 
Sulke dae wens ek maar die tyd verby
Of kyk ek maar na die foto’s wat ek hou
Van ons in verre lande en van jou

Soms loop ek agter en jy loop voor
Jy weet soms soek ek maar net met jou skoor
Maar op die ou end gee ons maar oor 
Teen jou sal ek enige dag verloor

Maar ek bly net hier vanaand
Ja, ek bly net hier vanaand

Hand aan hand
Net soos dit behoort, hart teen hart genoot
Op die rand, om elke liewe deel van jou tyd te steel 
Kyk hoe daag ek op vir jou 
Kan ons dit net so hou 
Ek maak die meeste, voel nog nes die eerste keer 
Ja, hand aan hand, en ek bly net hier vanaand

Jy weet net hoe om my op te wek
Jy is die naam wat hang hier om my nek 
Jy’t kom lê in my hart se bêreplek
Twee foto’s in een raam, dis jy en ek
Maar ek bly net hier vanaand
Ja, ek bly net hier vanaand

Hand aan hand
Net soos dit behoort, hart teen hart genoot
Op die rand, om elke liewe deel van jou tyd te steel 
Hand aan hand
Net soos dit behoort, hart teen hart genoot
Op die rand, om elke liewe deel van jou tyd te steel 
Kyk hoe daag ek op vir jou 
Kan ons dit net so hou 
Ek maak die meeste, voel nog nes die eerste keer 
Ja, hand aan hand, en ek bly net hier vanaand

Music Video by Elandré performing Hand Aan Hand. (C) 2022 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd - under Select Music a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd

http://vevo.ly/gGAptB

#Elandre, #HandAanHand

Comments

  • ×