Francois van Coke - Moontlik Nooit



Ek sit hier en weet
Ek is net 'n man
Wat sukkel om sy besluite deur te voer
Wat’s daar om te sê?
Wat kan ek nog doen?
Voor die einde vir ons loer

Is daar enigiets vir ons oor?
Tyd raak min en ek weet
Ek gaan moontlik nooit die antwoord hê nie

Letsels op my gesig
Ek was reeds dood
Deur ên dokter so verklaar
Op my rug in die straat
Gees het my reeds verlaat
Nes geskrop met nuwe hoop

Bring ons 'n goeie tyding
Daar is te veel lyding
'n Oop hand kaarte op die tafel neergegooi
Die klaer vra vir meer
En dit dra my nou deur
Weer en weer en nog 'n keer

Comments

  • ×